![]() |
TYGERBERG KINDERKOOR | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| THE VOICE OF ANGELS
Angels is 'n vokale groep wat bestaan uit 17 hoogs talentvolle kinders tussen die ouderdomme van 11-14. Hulle het almal een ding gemeen - om geseën te wees met uitsonderlike stemme. Die Angels is almal lede van die internasionaal bekende Tygerberg Kinderkoor, een van die Kaap se trotse uitvoerprodukte is onder leiding van hoog aangeskrewe koormeester Hendrik D. Loock. Te danke aan Hennie Loock se fokus op klankkwaliteit en 'n unieke musikaliteit, het Tygerberg Kinderkoor bykans elke internasionale koorkompetisie die afgelope 36 jaar gewen. Tygerberg Kinderkoor was die logiese keuse vr die Voice of Angels-projek.
Hul eerste CD met treffers soos Adiemus, Tears in Heaven, Somewhere over the Rainbow, You Raise me Up, O Holy Night, The Lord is my Shepherd, Danny Boy, Climb Every Mountain en My Heart Will Go On se verkope het reeds alle verwagtinge oortref. Track list: 1. Adiemus 2. Over The Rainbow 3. The Lord Is My Shepherd 4. I Will Pray For You 5. Danny Boy 6. Tears In Heaven 7. You Raise Me Up 8. Morning Has Broken 9. Bright Eyes 10. Pie Jesu 11. Nella Fantasia 12. My Heart Will Go On 13. Yesterday 14. Climb Ev'ry Mountain 15. Agnus Dei 16. Bridge Over Troubled Water 17. O Holy Night
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||