TYGERBERG KINDERKOOR

English Homepage
Meer oor Ons
Die Span
CD's
Ons Program
Uitreikingsprogram
Optredes
Galery
The Voice of Angels
Kontak Ons
CD's

Die volgende CD's is beskikbaar:

Klank Snitte
ENCORE!
Encore is die voortreflike Tygerberg Kinderkoor se jongste album, en is ‘n viering van die talle staande toejuigings en ‘encores’ wat die koor in die loop van bykans vier glorieryke dekades ontvang het. ENCORE bestaan uit bekende koorgunstelinge wat sal byval vind by alle koorliefhebbers, hetsy fynproewers of diegene wat gelukkig genoeg is om die uitsonderlike Tygerberg Kinderkoor vir die eerste keer te beleef.

Lekker luister!
The Voice of AngelsA WORLD OF DIFFERENCEI HAVE A DREAM

1. Adiemus
2. Over The Rainbow
3. The Lord Is My Shepherd
4. I Will Pray For You
5. Danny Boy
6. Tears In Heaven
7. You Raise Me Up
8. Morning Has Broken
9. Bright Eyes
10. Pie Jesu
11. Nella Fantasia
12. My Heart Will Go On
13. Yesterday
14. Climb Ev'ry Mountain
15. Agnus Dei
16. Bridge Over Troubled Water
17. O Holy Night


Die koor se jongste CD

35 -jaar reünie CD
Lewendige opname in Kaapstad Stadsaal
 
Laai jou liedjie op my Lorrie :Eternity :Christmas Time / Dis Kersfees :

Kinderliedjies o.a. Kom Kinders, Presentjies, Race of the iron horses, ens.

Die resensent, Gottfried Maas, het vyf sterre aan die CD toegeken, wat beteken dit is 'n meesterstuk. Bevat o.a. Halleluya (Bill Derksen), Hanget Soi (Hekki Sormanto) en Eternity (Michael Bojesen)

Op publieke aanvraag n.a.v die gewildheid van die Koor se jaarlikse Kerskonserte - opgeneem in 2004.
 
Verrassing ("Surprise") :We call it 'Afrika' :DVD: KERSFEES IN DIE ENDLER

Opname van Reüniekoor 1997. Psalm 23 (Pieter de Villiers), Swing low Sweet Chariot (Moses Hogan verwerking), Magaliesbergse Aandlied en ander mooi koorwerke.

Bevat volksmusiek 'Jan Kolêla en Vrinne', die Tijgerberg Messe van Johan Cloete en 3 dele uit 'Songs of Sanctuary' van Karl Jenkins wat deur Miriam Stockley van Suid-Afrika geïnspireer is om die Westerse Europese klassieke tegniek en die etniese meer aardse klank te vermeng.

'n Lewendige opname van een die koor se uitmuntende jaarlikse Kerskonserte. Hierdie opname was uitgesaai op KykNet in Desember 2008.


CD's is bekombaar by uitvoerings asook by Hendrik Basson teen R100 elk. Posgeld en verpakking is ekstra.

Tel./Faks: +27 21 948 4046 or +27 82 490-0924
Kooradres: Posbus 374, SANLAMHOF, 7532, Suid-Afrika
E-pos: tcc@mweb.co.za


English Homepage Meer oor Ons Die Span CD's Ons Program Uitreikingsprogram Optredes Galery The Voice of Angels Kontak Ons TKK Blog