| Optredes vir 2010
Hou asb die media dop vir besonderhede, of kontak ons.
2010
Bespreek by 021 948-4046 tensy anders aangedui.
- 8 Mei: Southern Suburbs Choir Festival, Rondebosch High School Memorial Hall. Tygerberg Kinderkoor, Rondebosch Boys Preparatory School Choir, Oakhurst Girls Choir en SACS Junior Choir. R80pp.
- 23 Mei: Grootvlei Gasteplaas, Lambertsbaai. Kontak www.grootvleiguestfarm.co.za; 027 432-2716 vir inligting en besprekings.
- 6 Junie: Hugo Lambrechts-ouditorium, Parow. Konsert. 15:00
- 12-22 Julie: Wêreldkoorspele, Shaoxing, China
- 6 Augustus: Hermanus NG Kerksaal. Besprekings: Bellini-galery, Hoofstraat, Hermanus. Kontak: bellini@telkomsa.net ; 028 312 4988
- 15 Augustus: New Apostolic Church, Athlone. Peter Lambert by (021) 700 2200
- 22 Augustus: 3-korekonsert, Welgemoed-ouditorium, Diazstraat Welgemoed. Tygerberg Kinderkoor, Tygerberg Camerata en Tygerberg Stadskoor. Linda Claassen by (083) 658-2692
- 29 Augustus: Strand Stadsaal. 16:00. Besprekings: 021 853-6208; 083 259-6471.
- 5 September: Prestigekonsert, Endlersaal. 15:00. R80pp
- 9 Oktober: Vishoek. Peter Fenwick fenfacts@axxess.co.za
- 14, 21, 28 November & 12 Desember: Kerskonserte, Endlersaal, Stellenbosch. R80pp
- 4 Desember: Kerskonsert, Kaapstad Stadsaal. R80.00pp

|